Die Sideboard

R179.00

Die jaar 1939. Wêreldgeskiedenis sou onherroeplik verander.
’n Waterskeidingsjaar vir die Afrikaner.
By George onder die Outenikwaberg, kom ’n ongeletterde Abraham tot die besef van die belangrikheid van boekgelerentheid. Abraham droom van ’n familie met Stella, die jong onderwyseres. Om een dag kinders op sy eie grond groot te maak.
Só begin sy lewensreis, deur Sentraal Afrika, tot by Egipte. En weer terug na George, se vrugbare grond. Die swarthout en geelhout, waaruit hy ’n sideboard vir Stella wil maak.
Deur sy lewenstryd word die sideboard ’n huisaltaar – ’n simbool van geloof. Voortdurend bedreig en byna deur die vuur vernietig.
Die Sideboard is ook die verhaal van Abraham se vriendskap met Kobus, die jong Afrikaner.

Category:

Additional information

genre

RSG, Fiksie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Sideboard”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui