Sale!

Die Stormsee Swyg

R129.00 R10.00

Helmuth Gunther, die aantreklike baas van Gunther en Vennote, styg met sy Cessna net buite Reniersburg in die Karoo op. Hy is opgewonde om ’n grondtransaksie in die Weskus te gaan beklink. ’n Verskriklike windstorm laat sy vliegtuig egter neerstort in ’n bloekombos. Die harde kopstamp wat Gunther opdoen, vlek die donker gange van sy jarelange geheueverlies oop. Sy staatmakersekretaresse, Lanie de Wet, loop haar langs Gunther se hospitaalbeeld in sy onthoubeelde vas en begin besef…die man op wie sy verlief is, is dalk iemand anders. Hoe onvoorspelbaar, hoe diep en hoe lank kan ’n stormsee sy geheime bewaar?

Additional information

genre

Fiksie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Stormsee Swyg”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui