Eben die ellendige eenhoring
R120.00
- Na meer as twee dekades as musikant en kulturele opstoker het Koos Kombuis die afgelope paar jaar ’n nuwe nis vir homself begin uitkerf; dié van kinderboek-skrywer.
- In 2016 verskyn ’n storie vir jong kinders Monster-Goggas en in 2018 het hy dit opgevolg met ’n jeugverhaal vir sestienjariges, Blasjan en die Blou Kitaar.
- En nou, sy eerste self-geïllustreerde kinderboek vir alle ouderdomme van agt tot agt-en-tagtig: Eben die Ellendige Eenhoring!
- Eben die Ellendige Eenhoring is ’n prettige moderne variasie op die ou tema van die lelike eendjie. Dit verskyn ook gelyktydig in Engels as Hubert the Useless Unicorn.
Reviews
There are no reviews yet.