Additional information
genre | Digbundels |
---|
Aanlyn Boekwinkel
R230.00
Chrisalis is die indrukwekkende debuut van ’n digter wie se taal- en versvernuf die leser meevoer en meermale ook ontroer. In hierdie fyn afgewerkte gedigte word die grens tussen teks en werklikheid telkens getoets. Dit is verse waarin realiteit self op sy kop gekeer word en waar die alledaagse vreemd gemaak word. Soos ’n skoenlapper uit sy papie breek, so kom die digter self te voorskyn uit die chrisalis van sy vers.
Lees Heilna du Plooy se resensie van Chrisalis hier:
http://versindaba.co.za/2019/07/30/resensie-chrisalis-christo-van-der-westhuizen/
genre | Digbundels |
---|
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.