Die verhaal van Racheltjie de Beer

R220.00

In die laat 1800’s is die De Beer-gesin op reis toe hul ossewa breek en hulle onverwags moet oorbly op ’n plaas in die Oos-Vrystaat. Dis winter, en soos die donker sneeuwolke oor die Drakensberge aanrol, word die familie deur tragedie getref. Geïnspireer deur die verhaal wat van geslag tot geslag oorvertel word, is hierdie storie van swaarkry, opoffering en onbaatsugtige liefde ’n tydlose verhaal.

Category:

Additional information

genre

Fiksie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die verhaal van Racheltjie de Beer”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui