Liefde Wen

R175.00

digters wie gehoor moet word” – Bouwer Bosch
Hierdie is die beste gedigte van die kompetisie wat gehou is deur Bouwer Bosch
Alle gedigte handel oor die liefde: die negatiewe, die positiewe, die pynvolle en die perfekte…
Die kompetisie se kriteria was dat alle gedigte oor die liefde moes handel. Die beste gedigte verskyn dan in ‘n boek. Die geld wat ingesamel word deur hierdie boek, word aan liefdadigheidsorganisasie geskenk.

Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Liefde Wen”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui