Ontdek in Afrikaans: Die slak grap & Henne lê eiers

R75.00

Hierdie reeks het ten doel om Afrikaans vir kinders op ’n prettige manier deur middel van ’n oulike storie te leer en is veral gerig op tweede taal leerders. Amki en Zanda is van planeet Mars en neem elke kind saam op ’n heerlike avontuur om woordeskat en konsepte in Afrikaans te ontdek.

Category:

Additional information

genre

Kinder- en jeug

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ontdek in Afrikaans: Die slak grap & Henne lê eiers”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui