Vandag is boordensvol

R220.00

Die Spaanse digter Pablo Neruda is ’n reus op die verhoog van die wêreldletterkunde. De Waal Venter, Afrikaanse digter en skrywer, bring met hierdie wye keuse van vertalings die sorgsame en elementele wêreld van Neruda met groot toewyding aan die Afrikaanse leser.  Die woorde van ’n digter en ’n vertaler het mekaar hier gevind.  Die Afrikaanse gevoels- en dinkwêreld word met hierdie bundel vertalings deur de Waal Venter eindeloos verruim.  Hierdie is ’n tydlose werk, toeganklik en leesbaar met ’n vars inslag!

Category:

Additional information

genre

Digbundels

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vandag is boordensvol”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui