Vital Remains

(0 customer reviews)

R279.00

Professor Christiaan Barnard was the brilliant and sometimes enigmatic surgeon who performed the first heart transplant 50 years ago. At times his actions seemed impulsive and illogical, yet he had an uncanny ability to weigh up risk and reward – and come up trumps all too often.
His ground-breaking relationship with a young, unemployed backyard mechanic changed not only the course of transplant surgery, but also the life of Winston Wicomb, the darker brother of the more famous Randall. While Randall easily passed as ‘white’, Winston’s colour presented a huge threat to the family who lived in fear of the Apartheid inspectors. So severe and real was the danger of his racial background being exposed, that Winston had to spend a considerable part of his youth behind his mother’s wardrobe whenever strangers called.
Vital Remains traces young Winston’s early years against the backdrop of Apartheid, abuse and rejection. Yet, despite the disadvantages he had to face, he refused to accept a live of submission to an unjust policy. He managed to obtain a BSc, but remained unemployed. Then, one day, his luck changed and he embraced an opportunity that would change the history of transplant surgery.
Vital Remains is the story of one man’s journey through the minefield of Apartheid’s heyday. It tells the story of hope, perseverance, dedication and even love. The message Winston wants to convey to the youth of today is a simple one: seek, strive and never, never give up. Amos van der Merwe considers this book his best yet and managed to tell Winston’s story with a healthy mix of fact, humour and gravity.
 
Chris Barnard het die hulp van besonderse mense nodig gehad om voor te bly in die vinnig ontwikkelende wetenskap van oor­plant­ing. Een van hierdie besonderse mense was Winston Wicomb, die donker broer van Randall Wicomb.
Hy moes weggesteek word as kind om sy ouers se ras identiteit van die Apartheidsinspekteurs te versteek.
Winston het karre reggemaak en ‘n merkwaardige ontmoeting gehad met Chris Barnard. Winston is aangestel om die apparaat te ontwikkel wat harte lewendig hou vir vervoer.
Dit is die storie van ‘n ongewone held; ‘n man wat oorplanting vir ewig verander het en nie die nodige erkenning ontvang het nie.
Dit is die storie van volharding en hoop en selfs van liefde.

Category:

Reviews

  1. Lidia Theron

    Lidia Theron – 01/01/2018:
    Ware verhale uit die Apartheids-tydperk interesseer my altyd. Die hartseer gevolge van Apartheid het nie by my verby gegaan nie, dit was deel van my lewe, ek is immers self daardeur.
    Alhoewel dit nie noodsaaklik is nie, help dit tog baie as mens Kleur van dieselfde skrywer ook gelees het. Dit help net eenvoudig dat jy die kind wat ‘agter die klerekas’ grootgeword het, beter verstaan. Kleur is die verhaal van ons geliefde sanger, Randal Wicomb wat al reeds die afgelope twee jaar nie meer met ons is nie. Maar, daar was ook ‘n broer in die agtergrond, ‘n broer met ‘n veel donkerder velkleur. Dis oor hierdie broer, Winston, wat Vital Remains gaan.
    Hy het begin met ‘n motorwerktuigkundige besigheid, in die kleine. Alle geld wat hy kon afknyp het, het hy gebêre totdat hy ook by UCT kon inkryf. Daar het hy uiteindelik ‘n honeursgraad in BSc behaal. Dit het met baie struikelblokke gepaard gegaan, maar ook daarmee het hy deurgetruk. Dit is juis sy kennis oor die binnekant van ‘n motorenjin wat hom uiteindelik paaie laat kruis het met die bekende hartdokter Christiaan Barnard. Hierna het dinge vir hom begin gebeur. Hy het die geleenthede wat na sy kant toe gekom het, aangegryp, maar ook baie hard gewerk om dit te benut.
    Vital Remains het my reg van die begin af aangegryp. Die feit dat Winston baie rebels van geaardheid is, het hom beslis in daardie aaklige tye goed deurgedra.Verder is dit sy deursettingsvermoë wat hom kon laat deurdruk. Sonder om enige iets weg te gee oor hierdie goed geskryfde boek, kan ek nie nalaat om te sê hoeveel ek van orgaanoorplantings in hierdie verhaal geleer het nie. Dit het bygedra daartoe dat ek sal voortgaan om ‘n trotse orgaanskenker te wees.

  2. Lidia Theron

Add a review

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui