eBoek – Brisant deur Hein Viljoen

R120.00

ESBN: 978-1-928530-10-7

Description

  • Hierdie bundel is ‘n postmoderne spanningsverhaal in epiese digvorm in die voetspore van moderne tekste soos Awater en The Waste Land.
  • Dit vertel die verhaal van die verset van ‘n baie gewone man teen sy mislukkings en teen die magte wat sy lewe beheer – ‘n verset waarin hy hom gaandeweg laat verlei om ‘n bomplanter te word.
  • Die sentrale temas van liefde, verraad en vergelding word uitgespeel in ‘n ryk intertekstuele verwysingsveld.

*****

  • This anthology is a postmodern suspense story in the form of an epic poem, much like modern texts like Awater and The Waste Land. 
  • It tells the story of the resistance of an average man against his failures and the forces that control his life- a resistance in which he allows himself to be seduced into becoming a bomb planter.
  • The central themes of love, deceit and revenge are portrayed in a rich intertextual framework.

Hein Viljoen is die skrywer van twee vorige digbundels. Waterkristal verskyn in 1982 en Holtrom en groot kabaal in 2007, naas ’n aantal gedigte in Literator en op Versindaba. Hy is afgetrede professor in Afrikaans en Nederlands by die Noordwes-Universiteit. Hy is medeskrywer van Alkant olifant (1988), ’n inleiding tot die literatuurwetenskap, en ook twee bundels opstelle, nl. Storyscapes (2004) en Beyond the threshold (2007). In 2013 het ’n derde bundel opstelle verskyn, nl. Crossing borders, dissolving boundaries (2013).

*****

Hein Viljoen is the author of two previous anthologies. Waterkristal (Water crystal) in 1982 and Holtrom en die groot kabaal (Hollow drum and the big ruccus) in 2007. He also publishes a number of poems on Literator and Versindaba. He is retired professor in Afrikaans and Dutch of the North West University. He is co-author of Alkant Olfiant (1988), an introduction to literature science and two collections of essays namely Storyscapes (2004) and Beyond the threshold (2007). In 2013 a third collection of essays is released, Crossing borders, dissolving boundaries (2013).


 

Please follow and like us:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “eBoek – Brisant deur Hein Viljoen”