eBook-I wish I’d said Vol 2

R120.00

Epub

Description

Die AVBOB-Poësieprojek, nou in sy derde jaar, het reeds verskeie bedryfspryse ingepalm.

 I wish I’d said 2 sluit 101 gedigte met Engelse vertalings in: 55 gedigte wat in opdrag geskryf is en 44 gedigte uit die 2018-kompetisie. En, steeds gegrond op die bloudruk van die eerste volume, bring ons hulde aan die Khoisan-tale met die insluiting van twee gedigte deur die |Xam-digter, Dia!kwain.

  • Die poësiekompetisie het in omvang gegroei van 20 774 inskrywings vir 2017 tot 29 133 inskrywings vir Dit is die grootste poësiekompetisie in Afrika. Gevestigde sowel as nuwe Suid-Afrikaanse digters is gevra om gedigte rondom die temas van verlies, rou, liefde en troos in hul moedertale te skryf. Elf redakteurs, een vir elke ampstaal, is aangestel om deur die inskrywings te lees en die beste gedigte asook ʼn wengedig in elke taalkategorie te kies vir publikasie op die webwerf, avbobpoetry.co.za
  • Hierdie nuwe versameling – en die aanlyn poësieportaal – vorm ʼn ruimte waar die stemloses gehoor kan word, en waar ons gedeelde grond Verlies is ʼn universele taal en poësie is die stem daarvan.

The panel of editors consists of / Die redakteurspaneel bestaan uit:

Johann de Lange, Dr Katjie Sponono Mahlangu, Douglas Reid Skinner, Dr Mantoa Motinyane, Dr Daniel Hugo, Goodenough Mashego, Dr Rethabile Possa, Prof Stanley Madonsela, Prof Mandlenkosi Maphumulo, Prof Nxalati Charlotte Priscilla Golele, Dr Agnes Mawela.

There are two compilers of this anthology / Daar is twee samestellers van hierdie bloemlesing:

Johann de Lange made his debut with Akwarelle van die dors (1982) for which he received the Ingrid Jonker Prize. In 2009 he received the Hertzog Prize for Poetry for his volume of poetry, Die algebra van nood. He lives in Cape Town. Mandlenkosi Maphumulo is an academic, poet and author. He was awarded a Certificate in recognition of his extensive contribution to the development of isiZulu Literature, 1994-2004, by the Department of Arts, Culture & Tourism (KZN).

*********

Johann de Lange se debuutbundel was Akwarelle van die dors (1982) waarvoor hy die Ingrid Jonker-prys ingepalm het.


 


 

Please follow and like us:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “eBook-I wish I’d said Vol 2”