Skeppers deur Lizanne Barnard

R240.00

ISBN: 9781928530213


 

Description

Skeppers

  • Met grendeltyd het Lizanne ‘n uitnodiging aan die “buitewêreld” gerig: “Stuur vir my jou woorde (gedig) en ek maak vir ons ‘n liedjie”.
  • Dié nederige begin het gegroei tot ‘n projek waarby sangeres en skilder-kunstenaar Anna Davel, ander gaskunstenaars, skrywers, fotograwe, instrumentaliste, “moviemakers”, mediamense, Maroela Media en uiteindelik Naledi, as uitgewer betrokke geraak het.
  • Vir hierdie bundel is die publiek genooi om foto’s in te stuur. Die beste foto’s is gekeur en by die gedigte gebruik.
  • Skeppers is ‘n bundel wat jy met al jou sintuie moet ervaar. Die musiek is ingesluit en kan beluister word terwyl jy die gedig lees en na die foto’s staar.

*****

  • With lockdown, Lizanne sent an invitation to the “outside world”: “Send me your words (poem) and I will create a song for us”.
  • A humble beginning grew into a project where singer and painter, Anna Davel, other artists, writers, photographers, instrumentalists, moviemakers, different media, Maroela Media and eventually Naledi, as publisher, got involved.
  • For this anthology, Lizanne invited the public to send photos to her. The best photos were chosen and will be published with the poems.
  • Skeppers must be experienced by all senses. The music is included and can be listened to while you read the poems and stare at the photos.

 


 

Please follow and like us:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Skeppers deur Lizanne Barnard”