En daar was dagga deur Heinz Mödler

R285.00

ISBN 9781928426868

Description

Heinz Mödler is ‘n mediese spesialis van Kaapstad. In hierdie boek neem hy die leser op ‘n reis deur die geskiedenis van dagga, verby die gevare en wanopvattings van die plant.

 


Heinz Mödler is ’n mediese spesialis en skrywer. Hierdie is sy vierde boek. Sy skrywes kan ook in die nasionale koerante gevolg word waar hy in sy gereelde rubrieke oor medisyne, wetenskap en vreemde verskynsels wat hom interesseer, skryf. Hy woon in Kaapstad.

 

****

Heinz Mödler is a medical specialist and writer. This is his fourth book. He can also be found in the national papers, writing regular columns on medicine, science and strange phenomenons he finds. He lives in Cape Town.


 

Please follow and like us:

Additional information

Weight 285.00 kg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “En daar was dagga deur Heinz Mödler”