Ja vir Jesus Wat nou?

R160.00

ISBN: 978-1-928518-59-4

 


 

Description

Ina Fourie het hierdie manuskrip geskryf as ’n riglyn vir jongmense wat voorheen by okkultgekweldes betrokke was.

  • Dit was nog altyd vir my moeilik om na troos of raad te luister as iemand nie van eerstehandse ervaring kan getuig nie! Miskien is dit hoekom hierdie dertig dae geselsgids vir jongmense (en ouers) my so na aan die hart lê! Ina Fourie, vir wie ek al 25 jaar goed ken, skryf uit haar hart en uit persoonlike ervaring. Vir baie jare het Ina persone gehelp wat in satanisme of die okkulte vasgevang was. Die geselsgids het ’n baie mooi wisselwerking tussen aktuele temas en gebede en is in maklik verstaanbare taal geskryf.
  • Hierdie geselsgids begelei jongmense op ’n baie praktiese manier tot geestelike groei en geloof volwassenheid. Ek glo dat hierdie elke dag geselsgids vir elkeen wat dit lees, sal aanmoedig om die goeie stryd te stry, om die wedloop te voltooi en die oorwinning wat daar in Jesus Christus is te ontvang.

Charles James

Leraar, NG Gemeente Pellissier, Bloemfontein


 


 

Please follow and like us:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ja vir Jesus Wat nou?”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui