eBook-Sushi with Hitler by Joe Kitchen

R120.00

ESBN 9781928530312

Description

Joe Kitchen describes Sushi with Hitler as a “burlesque fantasy”. It is a delightful satire, written in Douglas Adams’ style, that pokes fun at everything but the kitchen sink. The author describes the book as “completely irrelevant” and its beauty lies precisely in the escape it offers from everyday problems.

It questions the status quo on just about everything and none of society’s holy cows remain untouched. Be prepared to be treated to a myriad of intertextual jokes, involving everything from classical literature to pop music.

****

Joe Kitchen beskryf Sushi with Hitler as ’n “burleske fantasie”. Dit is ’n prettige satire, geskryf in Douglas Adams se styl, wat die spot dryf met alles en nog wat. Die outeur beskryf die boek as “heeltemal irrelevant” en die skoonheid daarvan lê juis in die ontsnapping wat dit bied van alledaagse probleme. Dit bevraagteken die status quo van feitlik alles en geen-een van die samelewing se heilige beeste bly onaangeraak nie. Lesers kan ’n magdom intertekstuele grappe verwag wat alles van klassieke literatuur tot popmusiek betrek.


Joe Kitchen is a singer, songwriter, poet, writer and national treasure better known as Koos Kombuis. It may come as a surprise that the Voëlvry-icon not only (still!) has a cult following among Afrikaans speakers, but also among South Africans from all walks of life and even internationally, especially in the Netherlands where he regularly performs. Part of this artist’s success story is his ability to re-invent himself without losing his essence; thus, walking the tightrope of staying entertaining and authentic. Kombuis recently branched out, trying his hand at English novels, therefore the pseudonym Joe Kitchen.

****

Joe Kitchen is ’n sanger, liedjieskrywer, digter, skrywer en nasionale ster, beter bekend as Koos Kombuis. Dit mag as ’n verrassing kom dat die Voëlvry-ikoon nie alleen (steeds!) ’n kultus-volgelingskap onder Afrikaansprekendes het nie, maar onder Suid-Afrikaners van alle kringe in die samelewing en selfs internasionaal, veral in Nederland waar hy gereeld optree. ’n Deel van die kunstenaar se suksesstorie is sy vermoë om homself te herskep sonder om sy essensie prys te gee; die moeilike balanseertoertjie te bemeester om outentiek én eg te bly. Kombuis het onlangs begin om te eksperimenteer met Engelse romans, vandaar die skuilnaam Joe Kitchen.


 

Please follow and like us:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “eBook-Sushi with Hitler by Joe Kitchen”