DIE MAN WAT ALLES KAN deur Johannes Stemmet

R220.00

ISBN: 9781928530152


 

Description

Ek is gebore by kerslig, op ’n plaas, Vaalhoek, naby Keimoes en Kakamas! Op ’n jong ouerdom begin ek onder andere Rooi Jan en Swart Luiperd lees. Ek begin ook stories vertel. Ek lees graag en skryf graag. Ek het ’n onderwyser, dominee en kliniese sielkundige geword met ’n D.Litt in kliniese sielkunde en werk nog as kliniese sielkundige. Ek verwerf jaarliks ’n diploma in sielkunde. Ek is ’n wewenaar en het van Upington na Pringlebaai verhuis.

Vir my is dit belangrik dat verhale dadelik vrae moet laat ontstaan soos, “Wat gebeur volgende?” en eindig met onverwagse bevredigende gebeure. In my eie stories pas ek hierdie metode toe.

Van die stories het heelwat humor in en is vir oud en jonk. Genotvolle verhale wat jy nie kan mis nie. Sommige verhale is kort en lekker leesstof vir mense wat haastig is en sommige langer vir bedtyd.

Elke verhaal is uitstekende vermaak en laat mens na die ligter kant van die lewe kyk.

Daar’s ’n muis wat kan praat, ’n Ou wat dink hy kan ’n rivier in vloed klop, ’n man wat alles kan regmaak, behalwe ’n kar se ratte wat agtertoe inspring in plaas van vorentoe, ’n lekker polisiestorie, ’n vroutjie wat mediese verteenwoordiger speel, liefde en hartseer, ’n geheimsinnige vrou met asemrowende lippe en nog sulke stories.

Lees en geniet hulle!

*****

I was born by “candlelight” on a farm, Vaalhoek, near Keimoes and Kakamas!
At a young age I started reading Rooi Jan and Swart Luiperd, inter alia. I also started telling stories. I love reading and writing. I became a teacher, minister and clinical psychologist with a D.Litt. I am still working as a clinical psychologist.
Also obtaining a diploma in psychology every year. I am a widower, and moved from Upington to Pringle Bay.

I prefer stories which create immediate questions like, “what is next?” with last words which create gratifying twists in a story. In my own stories I use the same method.

The stories are full of humour and suitable for old and young. Attractive stories which you can’t miss. Some are sweet and short for people in a hurry, some are longer for bedtime. Every story promises to be excellent entertainment.

There is a mouse who can talk, a guy who thought that he could beat a river in flood, a man who could fix everything but gears of a car going into reverse instead of forward, an exciting police story, a woman playing the role of a medical representative, love and heart-warming stories, a mysterious woman with delightful lips and more such stories.

Read and enjoy them!


 

Please follow and like us:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DIE MAN WAT ALLES KAN deur Johannes Stemmet”