Bibi Babbelbek

R140.00

Bibi woon by haar ouma in ’n huisie teen die berg.

Soms glip sy dorp toe om met die dorpenaars te

gesels en nuus te versamel vir ouma Lollie. Op ’n dag begin Bibi haar eie stories opmaak. Die dorpenaars besluit om niks meer te glo wat sy vertel nie. Maar dan sien Bibi ’n orkaan aankom. Sy probeer die dorpenaars waarsku, maar niemand luister na haar nie. Hierdie vrolike en kleurvol geïllustreerde verhaal leer kinders dat skinderpraatjies mense kan seermaak en bevatpragtige lewenslesse oor eerlikheid en integriteit.


 

Description

Louise Viljoen is ’n vryskutskrywer, resensent en taalversorger. Sy werk heeldag met stories, haar eie en ook dié van ander. Haar boekresensies verskyn gereeld op Maroela Media en kan gehoor word op Radio Kaapse Kansel. Daar het reeds twee boeke, twee draaiboeke en verskeie artikels en kortverhale uit haar pen verskyn. Sy woon in Jeffreysbaai.


 

Please follow and like us:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bibi Babbelbek”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

RSS
Follow by Email