Sale!

Dik vir Dieet

R245.00 R10.00

Baie mense voel so lank moeg, tam, lam en futloos dat hulle nie eers meer besef hulle is energie-loos en gedaan nie.
Jy is nie siek nie, het nie ’n koors nie, bloedtoetse wys nie abnormaliteite nie en daarom kry jou dokter NIKS verkeerd nie … nog nie. Jy kan ook niks daaromtrent verander nie want jy weet nie wat dit is wat jy moet verander nie. Maar dit kan nie so ingewikkeld wees nie.


 

Description

Mariza van Zyl (B.Sc.Dieetkunde, Universiteit Stellenbosch) is ’n geregistreerde dieetkundige en lid van die Vereniging van Dieetkundiges in Suid-Afrika (ADSA). Bykomend tot haar professionele kwalisifikasie as dieetkundige is sy ook gekwalifiseer as Spesialis Kinesioloog en is ’n geakkrediteerde Nutrigenomiese Praktisyn. Sy het uitgebreide praktiese ondervinding van onder meer kliniese, terapeutiese- en gemeenskapsvoeding sowel as produkontwikkeling en daarstelling van gesondheidstrategieë.  Haar rol as konsultant – onder meer vir markleiers in die voedsel, gesondheid – en media bedryf (byvoorbeeld Woolworths, Sarie Tydskrif, Medscheme) het bygedra tot unieke insig en ondervinding as voedingkundige.  Haar passie bly egter om gewone mense te besiel om gesonde en gebalanseerde lewens te lei.  Sy deel graag haar spesialiskennis deur middel van gereelde rubrieke in die media waaronder tydskrifte, blogs, radio en ’n webruimte. Mariza is stigter van BeterEet ( tm ) en praktiseer in die Paarl.


 

Please follow and like us:

Additional information

genre

Nie-fiksie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dik vir Dieet”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui