My Adventures with Beanie Bear

R175.00

ISBN: 978-1-928530-05-3

Description

The author weaves eight spellbinding stories in beautifully written rhyming prose. Beanie is an adorable, fun-loving bear that just turned six. Adventure always finds him, and he learns great lessons in being a good bear along the way. Pledges and a Reward Chart encourage readers to engage and practise what they learn with Beanie and his friends – two llamas and a fox.

*****

Die skrywer weef agt betowerende stories in pragtig geskrewe rymprosa. Beanie is ‘n oulike en prettige beer wat pas ses geword het. Hy beleef vele avonture wat hom wonderlike lesse leer in hoe om ‘n goeie beer te wees. Beloftes en ‘n beloningskaart moedig lesers aan om saam met Beanie en sy vriende – twee lamas en ’n vos – dít wat hulle leer, toe te pas.

Maryke de Beer grew up in a loving home with supportive parents and two brothers. As a passionate educator, who not only taught internationally but also travelled the world for several years as an airhostess, she recognises the importance of creating safe boundaries for children. It is her passion and purpose     in life to develop and bring out children’s full potential. She believes children benefit holistically when they know, understand and practise values. Maryke hopes that My Adventures with Beanie Bear will be the first of many books from her pen.

****

Maryke de Beer het grootgeword in ‘n liefdevolle huis met ondersteunende ouers en twee broers. As ‘n passievolle opvoeder, wat nie net internasionaal klas gegee het nie maar ook jare lank as lugwaardin die wêreld deurreis het, onderskryf sy die belangrikheid daarvan om veilige grense vir kinders te skep. Dit is haar passie en doel in die lewe om kinders se volle potensiaal te ontwikkel en na vore te bring. Sy glo dat kinders holisties baat vind as hulle waardes ken, verstaan en beoefen. Maryke hoop dat My Adventures with Beanie Bear die eerste van vele boeke uit haar pen sal wees.


 

Please follow and like us:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “My Adventures with Beanie Bear”