eboek Bybelstories in Perspektief deur Sakkie Spangenberg

R120.00

ESBN: 9781928530220


 

Description

Sakkie Spangenberg hervertel enkele bekende Bybelstories en probeer om op ’n nuwe manier iets te sê van die aarde waarop ons leef en die heelal waarvan ons deel is. Hy doen dit deur telkens twee stories te vertel – eers ’n baie ou Bybelse storie en dan ’n nuwe wetenskaplike een. Tussendeur verwys hy ook graag na David Kramer se lied getiteld “Die ou aarde”. Hy hoop dat die stories en die lied kinders met nuwe oë na die aarde en alles daarop sal laat kyk.

OUDERDOM: 12+

****

Sakkie Spangenberg retells a few well-known biblical stories and endeavours to say something new about the earth on which we live and the universe of which we are a part. He does this by narrating two stories each time – first a very old biblical story and then a scientific one. In between, he refers to David Kramer’s song “Die ou aarde” (‘The old earth’). He hopes that the stories and the song will assist children to look afresh at the earth and everything on it.

AGE: 12+


 

Please follow and like us:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “eboek Bybelstories in Perspektief deur Sakkie Spangenberg”