Sondesemoer!

R220.00

ISBN PRINT: 978-1-928518-46-4

 

Description

Wilhelm Jordaan is ‘n ou bekende by lesers van Arikaanse dagblaaie. Hierdie bundel is ‘n keur van sy gewilde weeklikse rubrieke wat reeds die afgelope meer as dertig jaar in Beeld verskyn het. Deesdae geniet die lesers van Die Burger en Volksblad dieselfde voorreg.

Hy skryf veral oor die verhoudinge waarin ons almal ons bevind. Verhoudinge met die self, ander mense, die samelewing en helaas met die groot kosmiese misterie.

Hierdie bundel is soos ‘n oopgebreekte granaat waar die leser die skrywer se insig, wysheid, humor en deernis, pitjie vir pitjie, kan geniet.


Wilhelm Jordaan is sedert sy aftrede ‘n buitengewone professor in sielkunde aan die Universiteit van Pretoria, en skryf afgelope 33 jaar elke Woensdag ‘n koerantrubriek in Beeld, en meer onlangs ook in Die Burger en Volksblad. Hy is ook skrywer/mede-skrywer van talle wetenskaplike boeke en artikels, populêr-wetenskaplike publikasies; asook

‘n seksvoorligtingsboekie vir kleuters saam met Ferdinand Deist (Mamma, was ek eers ‘n bobbejaantjie? ); en ‘n Digbundel (Digterby).


 

Please follow and like us:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sondesemoer!”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui