Ragel Petoors in die Malhuis

R180.00

ISBN 978-1-928518-75-4


 

Description

Al die karakters ly aan die een of ander geesteskwaal. Ragel is ’n skryfster, sy is ook bi-polêr en woes kleurvol, ietwat rou en verfrissend skerp met die tong, ’n gereelde besoeker aan die fasiliteit. Mia is ’n student met anorexia nervosa. Mara is die bitter een, met hipochondria geplaag. Tant Maria is weer met godsdiens besete, en veroorsaak dikwels konflik met haar geprekery. ‘Miesies Oppenheimer’ is die snobistiese rykmansvrou, en Dominee Serfontein maak kennis met ’n heel nuwe deel van die lewe. ‘Mister Maaiburg’, die personeel en dokters, maak hierdie storie ’n reis wat jy nie mag mis nie. Die leser kry ’n nuwe blik op psigiatriese ongesteldheid, aangesien die verhaal deels op die waarheid geskoei is en probeer van onsin, sin maak.’

All the characters have some degree of mental illness. Ragel, a writer who is also bi-polar, is a colourful and quirky frequent customer of the facility, while. Mia is a student with anorexia nervosa. Mara is the bitter one, plagued with hypochondria. Maria again, is consumed with religion, which causes constant conflict. ‘Mrs Oppenheimer’, is the rich, elitist woman and Dominee Serfontein is confronted by a total new side of life. Mr. Myburgh, the staff and doctors, make this an endearing journey you may not miss. The reader gets to look at mental illness differently, because this story is partially based on the truth.


 

Wilnetta van Reenen

Die skryfster is in die Karoo gebore en het verskeiedigkompetisies gewen asook sketse en kortverhale in rooirose en  Die Huisgenoot Haar Almae Matres is Valkenberg- en Weskoppies Hospitale. Sy sê toe sy haar weer kom kry, kon syhaar nie kry nie.

The author was born in the Karoo and has won poetry competitions and published sketches and short stories in RooiRose and, what she calls her ‘Danville Chronicles’, in Huisgenoot. Her Almae Matres (nourishing mothers) being Weskoppies and Valkenberg Hospitals, she says ‘that she is here, but not always all there.


 

Please follow and like us:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ragel Petoors in die Malhuis”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui