Eenoogkoning

Dear Miss Binnemans
Ons weet dat oorlog onafwendbaar is. Ek en my broer Andrew het aangesluit by die Imperial Light Horse Regiment. Die eerste samekoms sal in Pietermaritzburg wees en ons is daarheen op pad vir opleiding. Ek sal probeer skryf maar ek weet nie of die briewe by jou sal uitkom nie. Miskien maak jy dit nie eens oop nie, maar ek skryf nogtans want al kon ek so min van jou sien, het jy ’n onuitwisbare indruk op my gemaak.
Jou hoopvolle vriend
Julian Attenbury.

Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Eenoogkoning”