Goeie genade – is dit dan genoeg?

R189.00

In GOEIE GENADE – IS DIT DAN GENOEG? word nie klinkklaar-antwoorde gebied nie – eerder ’n gesprek tot saam-dink en saam-wonder.
Die stukke is bedoel as “gesprekke” in verskillende betekenisse van die woord. Hulle is oorspronklik doelbewus geskryf as uit­nodigings tot gesprek. Hulle nooi lesers – om te lees en te luister, dalk na ’n storie, na ’n vraag, na ’n herinnering, na ’n aanhaling, dalk na ’n klag.

Out of stock

Category:

Additional information

genre

Nie-fiksie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Goeie genade – is dit dan genoeg?”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui