In Jesus se Voetspore

R79.00

Die wêreld bied baie vrae en uitdagings. Christene ervaar reeds in hulle persoonlike lewe baie druk en probleme wat hulle moet hanteer. By die kerk kry hulle nie altyd antwoorde op al hulle vrae nie. Vir baie is die lewe ’n halwe waarheid en die antwoorde op hulle vraevals. In Jesus se voetspore probeer Riekert om oor 24 temas vir Christene riglyne te gee op hulle vrae. Hierdie temas verteenwoordig algemene maar ook spesifieke vrae waaroor Christene wonder. Riekert se webtuiste “In Jesus se voetspore” het reeds meer as 22 000 likes geregistreer. Dit word wyd gelees en mense neem aktief deel op hierdie webblad. Riekert skryf elke dag iets wat hy op die hart het en mense reageer daarop. Alle aspekte van die Christelike geloof word op hierdie manier gedebatteer of gewoon bespreek.
Hierdie jongste publikasie van Riekert Botha sluit by sy gewilde Facebookblad www.facebook.com/In­JESUSsevoetspore aan.

Out of stock

Category:

Additional information

genre

Fiksie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “In Jesus se Voetspore”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui