Kom, kleur in!

R109.00

Out of stock

Category:

Description

Tanya O’ Connor se inkleurboek vir volwassenes bied vir elke vrou en haar vriendin ’n ontsnapsessie in die vorm van inkleurterapie. Met haar sketse wag daar baie pret op jou. Kleur in na hartelus of laat dit sommer net êrens lê sodat enigiemand anders ook kan inspring. Ideaal vir daardie ledige minuut terwyl jy vir die kinders of manlief wag. Kenners bevestig dat inkleur goeie teengif is vir spanning; na ’n paar sketse los probleme hulleself op.
Kom, kleur in!

Please follow and like us:

Additional information

genre

Inkleurboeke

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kom, kleur in!”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui