Kopskuif
Elkeen van ons moet daagliks keuses maak. Hierdie inspirerende boek is die resultaat van Dawie Smith se jarelange navorsing in leierskapontwikkeling. Jy sal jouself en ander leer ken aan die hand van agt lewensoriëntasies. Elkeen van hierdie Kopskuifhoofstukke bied ’n hartsboodskap van hoop en persoonlike verryking.
Reviews
There are no reviews yet.