In mekaar se skoene

R49.00

Op ’n stil en nie-veroordelende manier wys hierdie boek ons hoe om positiewe verhoudings te bou met ander mense in die werkplek, uitgebreide families, vriende en selfs met hulle wat ons dink anders as ons is.
Gesonde kommunikasie vorm die grondslag van goeie, sinvolle verhoudings. Die skrywer lei die leser versigtig deur die mynveld van probleme wat so maklik menslike interaksie en verhoudings kan kelder.
~Prof. Jonathan Jansen

Out of stock

Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “In mekaar se skoene”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui