Additional information
genre | RSG, Nie-fiksie |
---|
Aanlyn Boekwinkel
Wie van ons sal hierdie oomblik ooit vergeet?
SA weer op die aanval … diep binne die kwartgebied van die All Blacks aan die oorkant van die veld … en hulle gaan die bal kry uit die skrum … Joost probeer optel, dan slaan hy aan … maar dit maak nie saak nie. Dis die eindfluitjie wat blaas en Suid-Afrika is die wêreldkampioene.
Selfs al was jy nie daar nie, bly sekere sportoomblikke in jou hart sit. Nou kan jy dié hoogtepunte herleef. Hier is juwele uit die gewilde RSG-program, ‘Sport vir die siel’, in ’n netjiese bundel. Pieter van den Berg, ’n gesoute sportkommentator wie se “lewe sport is”, span saam met ’n ervare pastoor wat in sportprentjies preek, om kosbare geestelike waarhede te bied. Pieter lewer “lewendige” kommentaar, waarna pastoor Dave Strydom die toepassing slim en seepglad aan die geestelike lewe koppel.
genre | RSG, Nie-fiksie |
---|
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.