Additional information
genre | Nie-fiksie |
---|
Aanlyn Boekwinkel
Trauma het in ons tyd meer as net ’n mediese begrip geword. In die harde Suid-Afrikaanse werklikheid voel ons dit al meer aan die lyf.
Hierdie boek bied haalbare stappe wat toeganklik uiteengesit word. Dr. Tessa herlei ingewikkelde sielkundige prosesse tot eenvoudige selfdoenoefeninge. Sy klim in die slagoffer se skoene en help van daar af die moeilike pad na genesing vind. Verskeie scenario’s word bespreek waarmee Suid-Afrikaners vandag worstel, onder meer plaasmoorde, verkragting, egskeiding, posttraumatiese stressindroom en die middeljarekrisis.
Reviews
There are no reviews yet.