Additional information
genre | Nie-fiksie |
---|
Aanlyn Boekwinkel
R170.00
Opwindende nuwe navorsing oor die meganisme van evolusie het al hoe meer na vore gekom die afgelope dekades. Die leser word hieraan blootgestel en dit sal duidelik word dat God op opwindende maniere evolusie gebruik het om ons, die uiteindelike kroon van sy skepping, te skep.
Dit is die wese van die teïstiese benadering. Al die verskillende geloofsmodelle word bespreek en daar word veral op die teïstiese benadering klem geplaas.
Knelpunte en kontroversiële kwessies word deeglik uitgelig.
genre | Nie-fiksie |
---|
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.