SonskynVrydag
Naledi se SonskynVrydag-aanbod 27 November 2020
Op publieke aanvraag, het Naledi besluit om die SonskynVrydag-aanbod te verleng vanaf 1 tot 26 November 2020
Onverbeterlik!
Kies 5 boeke vir slegs R250.00, posgeld ingesluit.
Waar gaan jy ooit so ‘n aanbod kry? Kry nou jou Kersgeskenke.
Bestel by Naledi, Tertia Swart, 078 648 8616
Terwyl voorraad hou. Indien een boek uit voorraad raak, sal ons dit vervang met ‘n soortgelyke boek.