De Waal Venter

//De Waal Venter

De Waal
Venter is een van die mees belese digters in Afrikaans en hierdie opwindende, ongewone digkuns sal lesers van alle ouderdomme aangenaam verras.
Sy eerste bundel, Kiem, is in 1965 gepubliseer.