Heinz Mödler

//Heinz Mödler

Heinz Mödler is ’n mediese spesialis en skrywer. Hierdie is sy vierde boek. Sy skrywes kan ook in die nasionale koerante gevolg word waar hy in sy gereelde rubrieke oor medisyne, wetenskap en vreemde verskynsels wat hom interesseer, skryf. Hy woon in Kaapstad.