Jacques le Roux

//Jacques le Roux

Jacques le Roux praktiseer as sielkundige in Kaapstad. Na ’n tydperk wat hy as sielkundige offisier in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag gewerk het, begin hy in 1996 voltyds as privaatpraktisyn te praktiseer. Hy spesialiseer in traumaberading, asook rou- en verliesterapie. Donker bloeisel is sy debuutroman.