Johann van der Walt

//Johann van der Walt

Johann van der Walt is ’n vryskutskrywer
en video-redigeerder in Johannesburg.
Hy debuteer ook in 2020 in Amerika met
sy engelse kortbundel, This Place Doesn’t
Lead Home (Red Mare Press). Tans het
hy twee kinderboeke op die kerfstok,
Frankie Learns To Fly & Bhubesi waarvan
albei onlangs deur ’n plaaslike uitgewer
oorgeneem is en later in 2020 op die rakke
sal verskyn.