Koos Grobbelaar

//Koos Grobbelaar

Die skrywer is ‘n voormalige litigasie prokureur. Hy
beskik oor die grade BA(hons) BProc en afgesien
van sy regskwalifikasies het hy ‘n MA graad in
Arbeidsreg. Hy woon in Stilbaai in die Suidkaap
en doen tans konsultasiewerk in Arbeidsreg en
-wetgewing. Hy hanteer en dien ook as voorsitter
in dissiplinêre verhore.