Louise Viljoen

//Louise Viljoen

Louise Viljoen is ’n vryskutskrywer, resensent en
taalversorger. Sy werk heeldag met stories, haar
eie en ook dié van ander. Haar boekresensies
verskyn gereeld op Maroela Media en kan gehoor
word op Radio Kaapse Kansel. Daar het reeds
twee boeke, twee draaiboeke en verskeie artikels
en kortverhale uit haar pen verskyn. Sy woon in
Jeff reysbaai.