Pieter Malan

//Pieter Malan

Pieter Malan is die redakteur van die Rapport bylae Weekliks. Gedurende ’n joernalistieke loopbaan van meer as 20 jaar het hy gewerk vir die The Argus in Kaapstad, Beeld en Rapport in Johannesburg en drie jaar as buitelandse korrespondent in Londen.