Willem S. Van der Merwe

//Willem S. Van der Merwe

Willem S. Van der Merwe was 24 jaar oud toe sy debuutbundel, Son-dig, in 1985 die lig gesien het. Hierdie is sy tweede bundel. Hy woon en werk tussen Suid-Afrika en Hong Kong, waar hy ‘n videoproduksiebesigheid bestuur.