Willie Esterhuyse

//Willie Esterhuyse

Willie Esterhuyse is emeritus-professor, Universiteit Stellenbosch en het verskeie toekennings ontvang, waaronder ere-doktoraat (US) en RSA Orde van Luthuli (silwerklas). Boeke uit sy pen sluit in Afskeid van Apartheid (1979), Eindstryd. Geheime gesprekke en die einde van Apartheid (2012), Die Tronkgesprekke. Nelson Mandela en Kobie Coetsee se geheime voorpunt-diplomasie (2018), in samewerking met Gerhard van Niekerk. Hy woon in Stellenbosch.